NetNuus

🇺🇸 United States
24.com Online Studios (pty) Ltd.  | 
0
ASO score
Text
1/100
Reviews
0/100
Graphic
0/100
Other
0/100
rating
App Rating
4.6
rating
Votes
7.18K
rating
App Age
9y 6m
rating
Last Update
Apr 29, 2021

Compare with Category Top Apps

Metrics
Current App
Category Top Average
Difference
Rating
0
4.53
Number of Ratings (Voted)
0
1M
App Age
9y 6m
12y 5m
-24%
In-app Purchases Price
$0
$89
Update Frequency
1686d
37d
+4 504%
Title Length
7
21
-67%
Subtitle Length
0
22
Description Length
711
2 410
-71%
Number of Screenshots
0
1526
Size
0MB
120MB

Category Ranking in United States

All
New
Trending Up
Trending Down
Top Dec 02, 2025 Dec 09, 2025
No results were found!
Top Dec 02, 2025 Dec 09, 2025
No results were found!
Top Dec 02, 2025 Dec 09, 2025
No results were found!
Top Dec 02, 2025 Dec 09, 2025
No results were found!

Ranking Keywords in United States

Keywords App Rank
Illustration
Analyze this and other apps using Asolytics tools

Text ASO

Title (
Characters: 7 of 30
)
NetNuus
Subtitle (
Characters: 0 of 30
)
Description (
Characters: 711 of 4000
)
NetNuus is ‘n gratis, Afrikaanse nuus-app wat jou in 'n japtrap op hoogte bring van die jongste nuus waaroor almal praat. Die app is gemaak vir die van ons wat nuus vinnig wil lees, niks wil mis nie en nie verlore raak nie. Dis nuus wat saak maak: raakgevat. Wanneer iemand jou vra: "Het jy gehoor?"... het jy dit waarskynlik reeds op NetNuus gelees. Die app bied ‘n gerieflike leeservaring – wat ons die gewildste Afrikaanse nuus app in Suid-Afrika gemaak het. Het jy iets op die hart? Wat dink jy oor wat in die nuus gebeur? Sê jou sê of reageer met ‘n gesiggie – maak soos jy smaak. Met regstreekse kennisgewings (“push notifications”) verseker die app dat jy geen stories misloop nie. Dis rolnuus vir almal.}
Read more

Visual ASO

Screenshots

Rating & Reviews

Reviews Overview
🧐 Coming Soon…
Rating
4.6
7 176 voters

Some Latest Reviews

JohannvdM
27 Apr, 2021
5
Netnuus is tops altyd op hoogte van alle nuus gebeure
corriusg
13 Apr, 2021
2
Ek het al baie navraag gedoen waarom ek nie kan kommentaar lewer nie. Het op geen stadium die reëls oortree nie. Geen terugvoer waarom. Daar is geen nut om die app af te laai as jy nie al die funksies kan gebruik nie. Ek waardeer jul terugvoer, maar dit help nie om ń e-pos te stuur met ń navraag nie. Mens kry geen antwoord van netnuus indien jy ń e-pos stuur nie. Swakste kliënte hulp ooit. Defnitief nie ń gebruikersvriendelike nuus app nie. Ek geniet Netnuus, maar julle diens is swak.
Hilldidge
05 Mar, 2021
5
Reported this more than once to Netnuus, but no response. Are they really interested in feedback once wonders
Ruan Greeff
23 Feb, 2021
3
Videos cannot be viewed in Landscape. Once done watching a video and pressing the X the screen will go back to news and then right after show a black screen of death. The app must be closed to resolve this
Kaparos
10 Feb, 2021
5
Hi julle, Oorweeg asb ‘n opsie sodat ek die kommentaar heeltemal af kan sit. Ek wil dit glad nie sien ni. Ek wil nie eers sien hoeveel mense kommentaar gelewer het nie. Van die linkses tot die regses. Ek soek netnuus. Dankie
lottouser
09 Feb, 2021
5
Ek weet nie hoekom en of ander dit ervaar nie, maar die afgelope maande, elke nou en dan, maak die app toe wanner ek een of twee stories af gescroll het. Vir ‘n paar weke is alles ok en soos vandag byvoorbeeld kan ek nie meer as twee stories lees nie, want die app maak op sy eie toe.
Halibut22
19 Jan, 2021
4
Ek dink Netnuus is uitstekend! Ek wil graag darem ‘n bietjie meer lees as net nuus, dws ongelukke, moorde en politieke gebeurtenisse. Miskien kulturele ontwikkelings - toneelspel, film, boeke, lewenswaardes, aanmoedigings, iets meer positief! Desnieteenstaande baie dankie Netnuus vir julle uitsendings !!!
swkotze
08 Jan, 2021
2
Ek het ‘n iPhone 6. Al my apps werk 100% - behalwe Netnuus. Het nuutste weergawes van Netnuus en iPhone op. Probleem: Na ‘n rukkie ‘verdwyn’ Netnuus net. Kan iemand my dalk help? Dankie.
@Mznightingalespr
04 Jan, 2021
1
After updating, screen goes black within seconds. Why?

Other

Additional Information
😢 Deleted from App Store
Rating:
4.63
Voted: 7.18K
App Store Link:
Website: -
Email: -
Privacy Policy: -
Categories: News
Size: -
App Age: 9 years 6 months
Release Date: May 30, 2016
Last Update: Apr 29, 2021
Version: 1.16.9
Version history
1.16.9
Apr 29, 2021
Be ready to manage your approval flows from your mobile device
1.16.6
Apr 17, 2021
Be ready to manage your approval flows from your mobile device
Version history