NetNuus

🇺🇸 United States
News24  | 
21
ASO score
Text
42/100
Reviews
0/100
Graphic
0/100
Other
0/100
rating
App Rating
4.8
rating
Votes
11.15K
rating
App Age
9y 7m
rating
Last Update
May 24, 2021

Compare with Category Top Apps

Metrics
Current App
Category Top Average
Difference
Installs
320.1K
41.3M
-99%
Rating
0
4.26
Number of Ratings (Voted)
0
47.4M
App Age
9y 7m
11y 11m
-20%
In-app Purchases Price
$0
$100
Update Frequency
1678d
176d
+854%
Title Length
7
23
-70%
Short Description Length
68
57
+19%
Description Length
725
2 015
-64%
Number of Screenshots
0
1423
Has Video?
No
0% has videos
Size
0MB
2MB

Category Ranking in United States

All
New
Trending Up
Trending Down
Top Dec 19, 2025 Dec 26, 2025
No results were found!
Top Dec 19, 2025 Dec 26, 2025
No results were found!
Top Dec 19, 2025 Dec 26, 2025
No results were found!
Top Dec 19, 2025 Dec 26, 2025
No results were found!

Text ASO

Title (
Characters: 7 of 50
)
NetNuus
Short Description (
Characters: 68 of 80
)
’n Gratis Afrikaanse nuus-app: kort en kragtige nuus wat aanhou rol.
Description (
Characters: 725 of 4000
)
NetNuus is ‘n gratis, Afrikaanse nuus-app wat jou in 'n japtrap op hoogte bring van die jongste nuus waaroor almal praat. Die app is gemaak vir die van ons wat nuus vinnig wil lees, niks wil mis nie en nie verlore raak nie. Dis nuus wat saak maak: raakgevat. Wanneer iemand jou vra: "Het jy gehoor?"... het jy dit waarskynlik reeds op NetNuus gelees. Die app bied ‘n gerieflike leeservaring – wat ons die gewildste Afrikaanse nuus app in Suid-Afrika gemaak het. Het jy iets op die hart? Wat dink jy oor wat in die nuus gebeur? Sê jou sê of reageer met ‘n gesiggie – maak soos jy smaak. Met regstreekse kennisgewings (“push notifications”) verseker die app dat jy geen stories misloop nie. Dis rolnuus vir almal.}
Read more

Visual ASO

Screenshots

Rating & Reviews

Reviews Overview
🧐 Coming Soon…
Rating
4.8
11 151 voters

Some Latest Reviews

Bruce Ferreira
27 Nov, 2021
4
Nice, bite size bits of info. Reads easily and is up to date
Marinda Herman
26 Nov, 2021
5
Up to date with latest news and super easy to access.
Annatjie van Tonder
25 Nov, 2021
5
Brgin my dag na Stiltetyd met Netnuus en gedurende die dag.. Dankie julle my op hoogte hou wat aangaan..
A Google user
23 Nov, 2021
3
Facebook login, die enigste manier, werk ooglopend nie eintlik meer nie. Kan ook nie meer saam gesels nie. Die app vra ook heeltyd allerhande vrae soos jou ouderdom, ens, maar kan dit nie stuur nie, want stuur knoppie werk nie. Hele klomp tegniese issues. Ek het die app nou maar verwyder.
Ansa van der Merwe
23 Nov, 2021
4
Ek hou van NetNuus se beriggewing. Kort en kragtig.
Machteld Meyer
22 Nov, 2021
4
Ek geniet die nuus en julle dekking strek wyd. Baie dankie, Groete, Machteld.
Hannes Pretorius
22 Nov, 2021
2
Kan nie met facebook rekening in teken om kommentaar te lewer op artikels nie.
Gert Malan
21 Nov, 2021
1
Ek wil kommentaar lewer. Maar het nie 'n Facebook rek. So nou kan ek nie volle toegang he. Hoekom net Facebook? Dis teleurstellend.
S t e p h a n
14 Aug, 2021
1
Ervaar tegniese probleme, kry geen hulp van NN nie.

Other

Additional Information
😢 Deleted from App Store
Rating:
4.82
Voted: 11.15K
Google Play Link:
Website:
Email:
Privacy Policy:
Categories: News & Magazines
Size: -
App Age: 9 years 7 months
Release Date: May 27, 2016
Last Update: May 24, 2021
Version: 3.4.3
Version history
3.4.3
May 24, 2021
Ons het ‘n paar verbeteringe aangebring sodat jou app-ervaring net soveel beter kan wees. Geniet! Ons wil graag van jou hoor! Plaas gerus ’n resensie of ’n beoordeling.<br> <br>---<br> <br>ENGLISH We made a few fixes to improve the overall app experience. Enjoy! We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
3.4.1
Apr 14, 2021
Ons het nog probleme uitgestryk en verbeteringe aangebring. Ons hoor graag van jou. Plaas gerus ‘n resensie of kies hoeveel sterre jy dink ons app verdien.
Version history